Trigonometrie: Vergelykings Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die moeilike onderwerp van Trig Vergelykings.  Sy behandel eers Spesifieke Oplossing en dan Algemene Oplossing.  Sy stel voor dat jy eers die kursus oor Trig Identiteite kyk voordat jy hierdie een kyk. Die volgende onderwerpe word hier behandel:

  • Trig Vergelykings: Spesifieke oplossing
  • Trig Vergelykings: Algemene oplossing
  • Beperkings op Identiteite

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top