In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Vergelykings volledig. Die volgende onderwerpe word bespreek:
- Lineêre Vergelykings
- Kwadratiese Vergelykings
- Gelyktydige Vergelykings – Eliminasie en Substitusie
- Eksponensiële Vergelykings
Let wel: Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop geldig.