Vergelykings Gr9

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Hierdie is Deel 3 van die reeks Algebra in Graad 9.  Juffrou Pythagoras verduidelik, Oplos van Vergelykings.  Sy behandel die volgende onderwerpe:

  • Oplos van Lineêre Vergelykings
  • Oplos van Vergelykings wat Breuke bevat
  • Oplos van Kwadratiese Vergelykings
  • Woordsomme wat Vergelykings bevat

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

 

error: Content is protected !!
Scroll to Top