Waarskynlikheid Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik Waarskynlikheid.  Sy gebruik hope voorbeelde en soos altyd, verduidelik sy stap-vir-stap.  Nadat jy die kursus voltooi het sal jy verseker Waarskynlikheid baie beter verstaan.  Die onderwerpe wat in hierdie kursus behandel word, is:

  • Onderling Uitsluitende Gebeurtenisse
  • Optelreël
  • Komplimentêre Gebeurtenisse
  • Afhanklike en Onafhanklike Gebeurtenisse
  • Die Produkreël
  • Venndiagramme
  • Boomdiagramme
  • Gebeurlikheidstabelle

Hierdie kursus is beskikbaar vir 60 dae na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top