Wetenskaplike Notasie Gr9

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Wetenskaplike notasie.  Sy bespreek die volgende onderwerpe in detail:

  • Wat is Wetenskaplike notasie?
  • Die skryf van baie Groot getalle.
  • Die skryf van piepklein getalle.
  • Berekeninge met getalle in Wetenskaplike notasie.

Let wel:  Die kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top