Juffrou Pythagoras verduidelik Woordsomme soos wat dit voorkom in Vraestel 1, Vraag 1. Die volgende tipes woordsomme word behandel:
- Probleme met Getalle.
- Afstand, Spoed en Tyd.
- Werksverrigting.
- Omtrek, Oppervlakte en Volume.
- Probleme oor Geld.
Let wel: Hierdie kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.