Gr 09

Theorem of Pythagoras Gr9

In this course the Theorem of Pythagoras is explained in detail.  The following topics are being dealt with: The Theorem of Pythagoras How to determine if a triangle is a right-angled triangle Real life examples using the theorem of Pythagoras Exam Type Questions Please note:  This course is only available for 60 days from date […]

Theorem of Pythagoras Gr9 Read More »

Stelling van Pythagoras Gr9

In hierdie kursus word die Stelling van Pythagoras in detail verduidelik.  Die volgende onderwerpe word gedek: Die Stelling van Pythagoras Hoe om te bepaal of ‘n driehoek Reghoekig is Voorbeelde in die regte lewe met betrekking tot die Stelling van Pythagoras Eksamen Tipe Vrae Let wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae na aankoop geldig.

Stelling van Pythagoras Gr9 Read More »

Meetkunde van 2D Figure Gr9

In hierdie kursus verduidelik juf. Pythagoras alles wat jy moet weet oor die Meetkunde van 2-Dimensionele figure.  Die volgende onderwerpe behandel sy volledig: Identifiseer en Klassifiseer Driehoeke Eienskappe van Vierhoeke Gelykvormige Driehoeke en Vierhoeke Kongruensie Hope Eksamen Tipe Vrae Let wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae na aankoop geldig.  

Meetkunde van 2D Figure Gr9 Read More »

Scientific Notation Gr9

In this course miss Pythagoras explains Scientific notation.  The following topics are being dealt with: Wat is Scientific notation? Writing Large numbers in Scientific notation. Writing Small numbers in Scientific notation. Calculations with numbers written in Scientific notation. Please note:  This course is only available for 60 days from date of purchase.

Scientific Notation Gr9 Read More »

Wetenskaplike Notasie Gr9

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Wetenskaplike notasie.  Sy bespreek die volgende onderwerpe in detail: Wat is Wetenskaplike notasie? Die skryf van baie Groot getalle. Die skryf van piepklein getalle. Berekeninge met getalle in Wetenskaplike notasie. Let wel:  Die kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.

Wetenskaplike Notasie Gr9 Read More »

Equations Gr9

This is Part 3 of the series on Algebra in Grade 9.  Miss Pythagoras explains how to solve Equations.  The following topics are being dealt with in this course: Solving Linear Equations Solving Equations which contain Fractions Solving Quadratic Equations Word Problems which contain Equations Please note:  This course is only available for 60 days

Equations Gr9 Read More »

Vergelykings Gr9

Hierdie is Deel 3 van die reeks Algebra in Graad 9.  Juffrou Pythagoras verduidelik, Oplos van Vergelykings.  Sy behandel die volgende onderwerpe: Oplos van Lineêre Vergelykings Oplos van Vergelykings wat Breuke bevat Oplos van Kwadratiese Vergelykings Woordsomme wat Vergelykings bevat Let Wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.  

Vergelykings Gr9 Read More »

Algebraic Expressions Gr9

In this course miss Pythagoras explains Algebra in such a way that everybody can understand. This course is part one of three courses on Algebra.  The following topics are being dealt with: Revision of Grade 8 Algebra Product of two Binomials Square a Binomial Mixed Examples Division, Powers and Roots in Algebra Please note:  This

Algebraic Expressions Gr9 Read More »

Number Patterns Gr9

In this course miss Pythagoras explains everything you need to know about Number Patterns.  She covers the following topics: Number Patterns with Constant Difference Number Patterns with Constant Ratio Different sequences Diagrams and Geometric Patterns Please Note:  This course is available for 60 days from day of purchase.

Number Patterns Gr9 Read More »

Getalpatrone Gr9

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy behoort te weet oor Getalpatrone.  Die volgende onderwerpe word volledig verduidelik: Getalrye met ‘n Konstante Verskil Getalrye met ‘n Konstante Verhouding Verskillende soorte Rye Diagramme en Meetkundige Patrone Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop beskikbaar.

Getalpatrone Gr9 Read More »

Common Fractions Gr9

Miss Pythagoras explains Common Fractions in this course.  The following topics are being discussed: Addition and Subtraction of Common Fractions Multiplication and Division of Common Fractions Squares, Cubes and Roots with Fractions Percentages and Fractions Please Note:  This course is available for 60 days from date of purchase.

Common Fractions Gr9 Read More »

Gewone Breuke Gr9

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Gewone Breuke.  Sy behandel die volgende onderwerpe: Optel en Aftrek van Gewone Breuke Vermenigvuldiging en Deling van Gewone Breuke Kwadrate, Derdemagte en Wortels met Breuke Persentasies en Breuke Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Gewone Breuke Gr9 Read More »

Heelgetalle Gr9

Juffrou Pythagoras verduidelik Heelgetalle.  In hierdie kursus bespreek sy die volgende onderwerpe: Optel en Aftrek van Heelgetalle. Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle. Vierkante, Derdemagte, vierkantswortels en derdemagswortels. Heelgetal probleme soos wat jy in die eksamen kan verwag. Let wel. Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Heelgetalle Gr9 Read More »

Integers Gr9

Miss Pythagoras explains Integers. The topics covered in this course are: Addition and Subtraction of Integers Multiplication and Division of Integers Squares, Cubes and Roots with Integers Solving exam problems on Integers Please note.  This course is only available for 60 days from purchase.

Integers Gr9 Read More »

Telgetalle Gr9

Juffrou Pythagoras verduidelik Telgetalle volledig.  Die onderwerpe wat behandel word is: Die Reële getalle stelsel Verhouding en Koers Direkte en Omgekeerde Eweredigheid Finansiële Wiskunde Let Wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop geldig.

Telgetalle Gr9 Read More »

Whole Numbers Gr9

Miss Pythagoras explains Whole Numbers in detail. These are the topics covered in this course. The Real Number System Ratio and Rate Direct and Indirect Proportion Financial Mathematics Please note. This course will be available for 60 days after date of purchase.

Whole Numbers Gr9 Read More »

Scroll to Top