Analitiese Meetkunde Gr12
In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Analitiese Meetkunde. Die volgende onderwerpe word volledig bespreek:
- Sirkel met Oorsprong die middelpunt
- Sirkel met Middelpunt M(a;b)
- Vergelyking van sirkel in Middelpunt-radius vorm
- Vergelyking van die Raaklyn aan ‘n sirkel
- Belangrike Teorie oor Sirkels
- Eksamen Tipe Vrae
Let Wel: Hierdie kursus is GRATIS!