Eksponente en Wortelvorme Gr 11
Juffrou Pythagoras verduidelik Eksponente en Wortelvorme. Die onderwerpe wat sy in hierdie kursus behandel is:
- Eksponensiële Uitdrukkings
- Basiese Eksponensiële Vergelykings
- Meer gekompliseerde Eksponensiële Vergelykings
- Wortelvorme Wette en Uitdrukkings
- Vergelykings wat Wortels bevat
Let wel. Hierdie kursus is geldig vir 60 dae na aankoop.
R50.00