Funksies Deel1: Teorie Gr10
In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras baie belangrike teorie wat jy behoort te weet oor funksies. Sy stel voor dat jy heel eerste hierdie kursus kyk voordat jy aan beweeg na die Reguitlyn, Parabool en Eksponensiële funksie. Die volgende onderwerpe word hier baie deeglik behandel:
- Definisie van ‘n Funksie
- Funksie Notasie
- Voorstelling van ‘n Funksie
- Definisie en Waardeversameling
Let wel: Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.
R50.00