Getalpatrone Gr11
In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras getalpatrone en spesifiek ‘n Kwadratiese Ry, volledig. Hierdie kursus dek die volgende onderwerpe:
- Inleiding tot Kwadratiese Ry.
- Bepaal die Algemene term van ‘n Kwadratiese Ry.
- Bereken hoeveel terme is in ‘n ry.
- Eksamen tipe vrae oor Getralrye.
Let wel: Hierdie kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.
R50.00