Getalpatrone Gr9
In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy behoort te weet oor Getalpatrone. Die volgende onderwerpe word volledig verduidelik:
- Getalrye met ‘n Konstante Verskil
- Getalrye met ‘n Konstante Verhouding
- Verskillende soorte Rye
- Diagramme en Meetkundige Patrone
Let wel: Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop beskikbaar.
R50.00