Gr 11 Sirkelmeetkunde Deel 2: Koordevierhoeke
In hierdie kursus word die volgende behandel:
- Inleiding tot koordevierhoeke.
- Die stelling, die teenoorstaande hoeke van ‘n koordevierhoek is supplementêr en sy omgekeerde.
- Die stelling, die buitehoek van ‘n koordevierhoek is gelyk aan die teenoorstaande binnehoek.
- Hoe om te bewys dat ‘n vierhoek ‘n koordevierhoek is.
- Daar is ook eenvoudige voorbeelde om die stellings in te oefen en dan volledig uitgewerkte probleme soos wat jy in die eksamen kan verwag.
Hierdie kursus is vir 60 dae geldig na aankoop.
R50.00