ZDBE Wiskunde Vraestel 1 (Nov 2020) Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

As jy ‘n graad 12 Wiskunde student is wat vraestel 1-Algebra hersiening benodig, dan is hierdie video net vir jou.  Juffrou Pythagoras ontsyfer elke vraag in die fynste besonderhede.  Sien hoe elke vraag, stap-vir-stap,  eenvoudig en maklik verduidelik word .  Nadat jy hierdie video bestudeer het sal jy gemotiveerd en slaggereed vir jou eksamen wees!  Let wel:  Hierdie kursus sal 60 dae na aankoop verstryk.  In hierdie vraestel kan jy die volgende onderwerpe verwag:

  • Algebra, los op vir x, kwadratiese vergelykings, gelyktydige vergelykings en ongelykhede.
  • Kwadratiese Getal ry, Rekenkundige en meetkundige rye, Getalpatrone, Som tot oneindig, Sigma notasie.
  • Eksponensiële funksie, Kwadrariese funksie, Logaritmiese funksie, Inverse.
  • Finansiële wiskunde, Annuiteite, Huidige en toekomstige waarde formule, Delgingsfondse, Enkelvoudige en saamgestelde rente.
  • Differensiaalrekene, Reëls van differensiasie, Afgeleide vanuit eerste beginsels, Maximum en minimum probleme.
  • Waarskynlikheid, Fundamentele telbeginsel, Faktoriaal notasie, Onderling uitsluitende gebeurtenisse.
Scroll to Top