Algebraïse Uitdrukkings
Gr 9
In hierdie kursus verduidelik Juffrou Pythagoras algebra op so ’n manier dat dit vir almal maklik verstaanbaar is. Hierdie kursus vorm deel een van drie kursusse oor Algebra. Die volgende onderwerpe word behandel:
Hersiening van Graad 8-algebra
Produk van twee binome
Kwadrering van ’n binoom
Gemengde voorbeelde
Deling, magte en wortels in algebra
