Faktorisering
Gr 9

Faktorisering is ’n belangrike wiskundige vaardigheid wat gebruik word om ’n algebraïese uitdrukking te vereenvoudig deur dit te herskryf as ’n produk van faktore. Met ander woorde, dit beteken om ’n uitdrukking “op te breek” in kleiner dele wat saam vermenigvuldig om die oorspronklike uitdrukking te vorm.

In hierdie afdeling leer leerders die volgende:

  • Gemeenskaplike faktor

  • Verskil van twee vierkante

  • Faktoriseer 'n drieterm of trinoom

  • Eksamen vrae