Rye en Reekse Gr12

Leerders word bekend gestel aan verskillende tipes rye, insluitend rekenkundige en meetkundige rye en reekse, sowel as som tot oneindig en sigma notasie. Die module behandel die bepaling van algemene terme, die berekening van spesifieke terme, en die gebruik van formules om die som van ’n gegewe aantal terme in ’n reeks te bepaal.

Onthou, leerders moet ook die bewyse van die som formules ken vir eksamens.