Trigonometrie: Saamgestelde- en Dubbelhoeke
Juffrou Pythagoras verduidelik die volgende onderwerpe breedvoerig en stap-vir-stap:
Identiteite en Herleidingsformules Hersiening
Saamgestelde hoek cos ( A - B )
Saamgestelde hoek cos ( A+ B )
Saamgestelde hoek sin ( A - B )
Saamgestelde hoek sin ( A + B )
Dubbelhoeke cos2A en sin2A
