Omtrek en Oppervlakte van 2-Dimensionele figure Gr 8

Juffrou Pythagoras verduidelik Omtrek en Oppervlakte van saamgestelde figure in detail. In hierdie kursus behandel sy die omtrek en oppervlakte van die volgende gekombineerde figure:

  • Vierkant & reghoek

  • Vierkant & halwe sirkel

  • Driehoek & halwe sirkel

  • Trapesium & driehoek

  • Sirkel & driehoek

  • Vierkant & sirkel