Euklidiese Meetkunde
Gr 11
Juffrou Pythagoras verduidelik Meetkunde aan die hand van 'n strategie om jou te help met die onderwerp. Die hoofstuk is in drie hoofgroepe nl:
Sirkels met en sonder 'n middelpunt
Koordevierhoeke
Raaklyne
Formele bewyse van Stellings
