Online Maths logo
af flag
  • af flag
    Afrikaans
  • en flag
    English (ZA)
Online Maths logo
af flag
  • af flag
    Afrikaans
  • en flag
    English (ZA)

Funksies: Parabool Gr 11

Die Graad 11 Funksies: Parabool-module fokus op die bestudering van kwadratiese funksies en hul grafiese voorstellings op die Cartesiese vlak. Hierdie hoofstuk help leerders om te verstaan hoe algebraïese uitdrukkings en grafieke met mekaar verband hou, en ontwikkel hul vermoë om parabole te interpreteer, te skets en te ontleed.

Les 1: Skets parabool in standaardvorm
Les 2: Skets parabool in standaardvorm – Oefen voorbeeld
Les 3: Skets parabool in draaipuntvorm
Les 4: Skets parabool in draaipuntvorm – Oefen voorbeeld
Les 5: Bereken vergelyking van Parabool: x-afsnitte gegee
Les 6: Bereken vergelyking van Parabool: x-afsnitte gegee Oefen voorbeeld
Les 7: Bereken vergelyking van Parabool: Draaipunt gegee
Les 8: Bereken vergelyking van Parabool: Draaipunt gegee Oefen voorbeeld
Les 9: Snypunt van 2 grafieke
Les 10: Herskryf vergelyking na draaipunt vorm – Kwadraatsvoltooiing
Les 11: Herskryf vergelyking na draaipunt vorm – Kwadraatsvoltooiing
Les 12: Maksimum lengte tussen 2 funksies
Les 13: Maksimum lengte tussen 2 funksies – Oefen voorbeeld
Les 14: Afleidings uit grafieke – Parabole Eksamen Vraag1
Les 15: Afleidings uit grafieke – Parabole Eksamen Vraag2
Les 16: Gemiddelde gradient of helling
SOSIALE MEDIA

Kontak Ons

misspythagoras@gmail.com

© 2025. Alle regte voorbehou.