Euklidiese Meetkunde Gr12
Neem kennis dat jy moet eers die graad 11 Meetkunde stellings bemeester het,voordat hierdie vir jou sal sin maak. Juffrou Pythagoras verduidelik die volgende stellings:
Eweredigheid
Middelpuntstelling
Stelling van Pythagoras
