Vergelykings
Gr 9

Die vergelykings hoofstuk is 'n baie belangrike een want leerders leer hoe om vergelykings op te los. Die volgende onderwerpe word bespreek:

  • Lineêre vergelykings

  • Vergelykings met breuke

  • Kwadratiese vergelykings

  • Woordsomme en vergelykings