Volume en Buiteoppervlaktevan 3-Dimensionele figure Gr 8
Juffrou Pythagoras verduidelik Volume en Buiteoppervlakte van saamgestelde figure in detail. In hierdie kursus behandel sy hoe om die Volume en Buiteoppervlakte van die volgende figure e bereken:
Kubus
Reghoekige Prisma
Driehoekige Prisma
Eksamen Vrae
