Stelling van Pythagoras
Gr 9
Die Stelling van Pythagoras leer die studente om die lengte van 'n onbekende sy van 'n reghoekige driehoek te bereken. Die volgende onderwerpe word hier bespreek:
Inleiding tot die Stelling van Pythagoras
Hoe om te bepaal of 'n driehoek reghoekig is
Voorbeelde in die regte lewe
Eksamen Vrae
