Getalpatrone Gr 8
In hierdie kursus verduidelik Mejuffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor getalpatrone. Sy behandel die volgende onderwerpe:
Numeriese Reeks
Meetkundige Reeks
Verskillende Reekse
Reëls om Patrone te Beskryf
Patrone in Diagramvorm
