Grafieke en Reguitlyne
Gr 9
Hier leer juf Pythagoras jou alles oor die Cartesiese vlak en die fokus is op die reguitlyn, y=mx+c. Die volgende onderwerpe word volledig behandel:
Cartesiese vlak
Horisontale en vertikale lyne
Skets reguitlyn - Tabel metode
Skets reguitlyn - Gradient afsnit metode
Skets reguitlyn - Dubbel afsnit metode
Snypunt van twee grafieke
Bepaal die vergelyking van reguitlyn
